Mikrogolf Vrugtekoek met ‘n Twist

Hierdie vrugtekoek kombineer 'n ruim hoeveelheid gedroogde vrugte, kersies, dadels, pekanneute en aromatiese speserye om 'n heerlik klam en geurige koek te skep. Die beslag word vooraf gekook om die vrugte sag en sappig te maak voordat dit in die mikrogolf, lugbraaier of oond gebak word. Deur die koek oor 'n paar dae met brandewyn of sjerrie te voer, ontwikkel dit die klassieke, diep vrugtekoekgeur waarvoor hierdie tradisionele koek bekend is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - Lewer 2 half loafies of 2 x 15 cm koeke portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions