Melktert
Maak ’n tradisionele Suid-Afrikaanse melktert met ’n gladde, romerige vlavulsel en maklike Tennisbeskuitjiekors. Kies tussen die stoof- of mikrogolfmetode en volg die belangrike temperstap vir ’n fluweelsagte vulsel sonder klonte.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 3 x 23 cm terte. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.