Melktert Kaaskoek met ‘n Twist

Melktert-kaaskoek is al lank deel van Suid-Afrikaanse kombuise, maar elke bakker het sy eie geheim. Vir my lê daardie geheim nie in ekstra speserye of ingewikkelde bestanddele nie, maar in een eenvoudige tegniek: die stadige infusie van kaneelstokkies in warm melk. Daardie subtiele geur trek deur die hele kaaskoek en gee dit die onmiskenbare smaak van egte melktert. Hierdie resep is al jare een van my kliënte se gunstelinge en bly een van die gewildste nageregte uit my kombuis.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 12 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions