Melk brood / Milk bread
Bak sagte, verrykte melkbroodjies met ’n spekvulsel en warm heuningglans. Die veelsydige deeg kan ook vir kaneelrolletjies, soet beskuit en gewone snybrood gebruik word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 200°C
Porsies - Ongeveer 12. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.