Marshmellow fluff
’n Veelsydige, hittebestande meringue-versiersel wat maklik gemaak word met Acti-White, suiker en water. Die basis kan volgens jou smaak gegeur en gekleur word en is ideaal vir koekversiering, suurlemoenmeringue, suurlemoenvlatert, warm sjokolade en klein “sweetie pies”. Die versiersel hou sy vorm uitstekend en kan vir tot drie maande in ’n lugdigte houer gestoor word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Ongeveer 1 liter; genoeg vir 1 koek, 24 klein sweetie pies of 2 groot suurlemoenvlatterte. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.