Marokkaanse broodjie (Pide)
Bak twee geurige, tuisgemaakte platbrode met ’n sagte deeg van koekmeel, olyfolie, botter en karringmelk. Die brode word met geklitste eier gesmeer en met nigella- of papawersaad besprinkel voordat dit goudbruin gebak word. Bedien dit louwarm saam met kerrie, sop, doopsouse of as deel van ’n piekniekmandjie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.