Maroela Jellie

Tuisgemaakte maroelajellie van vars Bosveld-maroelas, suiker, suurlemoensap en opsionele appelpektien. Die sap word stadig deur moeselien gedreineer om ’n helder jellie te lewer wat soos goue heuning glinster.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - op 1 kg ongeveer 3 x 375ml botteltjies. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions