Marmite tert/koek

Maak ’n eenvoudige botterkoek met ’n geurige bolaag van gesmelte botter en Marmite, Bovril of Vegemite. Die warm koek absorbeer die sout bottermengsel en kan ná afkoeling met Parmesaan of sterk Cheddarkaas afgerond word. Die beslag kan maklik verdubbel word vir groter hoeveelhede, koekverkopings of onthaal.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions