Mango Blatjang
Maak ’n geurige tuisgemaakte mango-blatjang met vars mango’s, gemaalde rosyne, ui, suiker, asyn en ’n tikkie gemmer. Die blatjang word stadig ingekook totdat dit dik en smeerbaar is en kan saam met kerriegeregte, kouevleis, kaas, hamburgers en braaivleis bedien word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6-8 bottels blatjang van ongeveer 375 ml portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.