Malvalekker versiersel
’n Maklike, bottervrye versiersel van malvalekkers, suikerstroop en eierwit. Die warm malvalekkerstroop word by styfgeklitste eierwit gevoeg om ’n dik, glansende versiersel te vorm wat dadelik gebruik kan word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Kies berging opsie
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Genoeg vir 1 koek of 12 cupcakes. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.