Malvalekker- & Neute Blokkies – Fop Nougat!

Hierdie Malvalekker- & Neute Blokkies is 'n vinnige, geen-bak weergawe van tradisionele nougat. Met gesmelte malvalekkers, romerige melkpoeier, bros neute, koekies en gedroogde vrugte skep jy binne minute 'n smelt-in-die-mond lekkerny wat maklik aangepas kan word met jou gunsteling geure en kleure.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lwer: 1 x A5 grootte pannetjie portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions