Maltabella beskuit

Daar is min geure wat soveel herinneringe oproep soos vars beskuit wat stadig in die oond droog word. Hierdie resep kombineer die aardse geur van Maltabella met semels, lynsaad, klapper en All Bran vir 'n voedsame beskuit wat elke happie die moeite werd maak.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - 72 vingers portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions