Maklike Karamel-Pekanneutkoek

'n Sagte, botterige Karamel Pekanneutkoek met geurige speserye, bros pekanneute en 'n romerige karamelversiersel. Perfek vir spesiale geleenthede, verjaarsdae of 'n onvergeetlike teetafel.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - Lewer: 1 x 20 cm dubbel laag koek portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions