Maklike Hollandaise sous

Hierdie maklike Hollandaise-sous word met ’n staafmenger berei om die risiko van skifting te verminder. Warm botter word geleidelik by koue eiergele, suurlemoensap en Dijonmosterd ingewerk vir ’n fluweelsagte sous wat heerlik is saam met eiers, aspersies, vis, hoender en groente.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions