Makataan en Pynappel konfyt

Maak tradisionele makataankonfyt met gerasperde makataan, vars pynappel, gemmer en sitroengras. Die koeksodabehandeling help om die makataan voor te berei, terwyl die pynappel ’n heerlike vrugtige geur en mooi tekstuur aan hierdie eg Suid-Afrikaanse konfyt gee.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 30-40 x 375 ml bottels portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions