Madeira koek

Hierdie betroubare Madeira-koek kan as ’n ronde koek, kolwyntjies of ’n kleiner lugbraaierkoek gebak word. Die fyn, stewige tekstuur maak dit ideaal vir laagkoeke, gevormde koeke en fondantversiering.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 1 piesangbroodjie grootte portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions