Maalvleisvulsel vir Pasteie
Maak ’n ekonomiese pasteivulsel met maalvleis, kapokaartappels, ui en knoffel. Gebruik dit saam met broskorsdeeg vir pasteie of spuit die vulsel in worsvorms vir maklike, vriesvriendelike worsrolletjies.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Kies berging opsie
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.