Lepeltjie fudge

Lepeltjiefudge is beslis nie 'n mislukte fudge nie! Inteendeel, dit is 'n doelbewus ontwikkelde resep met 'n sagte, smeerbare tekstuur wat ideaal is om in klein glasbottels te verpak. Hierdie resep is al dekades lank deel van ons familie, en ek kan met 'n glimlag sê dat die kinders al menige sakgeld daarmee verdien op skoolmarkte. Die mooiste van hierdie resep is hoe maklik dit aangepas kan word – van Rocky Road-variasies tot sjokolade, neute en lekkers. Elke botteltjie word 'n klein geskenkie uit die hart.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 500 g portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions