Lebkuchen
Hierdie klassieke Duitse Lebkuchen is propvol geurige speserye, heuning, amandelmeel en 'n tikkie sitrus wat saam 'n sagte, aromatiese koekie vorm. Die geheim lê in die gebruik van egte couverture-sjokolade, wat 'n fluweelsagte afwerking gee en die koekies na 'n nuwe vlak lig. Ideaal vir Kersfees, geskenkpakkies of saam met 'n warm koppie koffie of tee.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 30 koekies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.