Lae GI Saad beskuitjies
Hierdie veselryke Lae GI Saadbeskuitjies is propvol neute, sade en rooibosbessies en kan maklik aangepas word vir gluten-, eier-, laktose- en suikervrye diëte. Heerlik as beskuit, peuselhappie of selfs as 'n bros krummel oor jogurt en slaaie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - Lewer: 50 stukkies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.