Krummel pap / Putu pap

Die geheim van goeie stywe mieliepap lê by die fyn mieliemeel en die manier waarop dit in die kokende, gesoute water gevoeg word. Die mieliemeel word eers soos ’n klein vulkaan in die middel van die kastrol gestort en vir die eerste 10 minute glad nie geroer nie. Daarna word die water en pap met ’n vleisvurk gemeng en stadig verder gaar gestoom. Bedien dit met sheba, tamatiesmoor, chakalaka of tamatiepastasous – of geniet die aanbrandsel met warm melk en suiker.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 6-8 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions