Kruisement slaaisous met ‘n Twist
Hierdie vars kruisement-slaaisous word binne minute met 'n staafmenger voorberei. Vars kruisement, Dijon-mosterd, heuning, suurlemoensap, olyfolie en 'n tikkie knoffel word saam gemeng tot 'n gladde vinaigrette wat ideaal is vir slaaie, geroosterde groente en vleis. Vir 'n romerige variasie word geklopte room en mayonnaise ingevou om 'n luukse doopsous of slaaisous te skep.
Prep Tyd - 5 mins
Kook / Bak Tyd - 5 mins
Totale Tyd - 10 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 posies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.