Krakerige Klapperkoekies
Hierdie maklike karamel-en-klapperkoekies is bros, geurig en heerlik stewig. Die veelsydige deeg kan uitgerol en met koekiedrukkers gevorm word, of in balletjies gerol en met ’n vurk platgedruk word. Perfek vir die koekieblik en heerlik saam met koffie of tee.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 100 x 15ml koekies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.