Kortrib met Tuisgemaakte Braai sout
Hierdie veelsydige tuisgemaakte braaisout is kortrib se beste maat en kan ook vir wors en droëwors gebruik word. Die kombinasie van koljander, bruinsuiker, gemmer, naeltjies, brandrissie en gerookte paprika sorg vir ’n ryk, effens rokerige smaak. Verpak die sout in ’n mooi lugdigte fles vir ’n besonderse Vadersdag- of mannegeskenk.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6 porsies. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.