Koperpennie slaai
Hierdie klassieke kerrie-wortelslaai kombineer vars groente met 'n geurige tamatie-kerriesous wat pragtig bewaar. Die wortels bly lekker bros, terwyl die soet-suur sous mettertyd nog voller van geur word. Voeg gerus rosyntjies by vir 'n soeter variasie of bottel die slaai vir lang raklewe en maklike etes.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.