Kondensmelk versiersel

Ek glo nie 'n goeie versiersel hoef ingewikkeld te wees nie. Hierdie kondensmelkversiersel is al vir jare een van my staatmakers omdat dit vinnig voorberei, maklik gegeur en besonder veelsydig is. Die geheim lê nie in baie bestanddele nie, maar in die tegniek – om die margarien behoorlik te verroom en die sjokolade versigtig te smelt. Wanneer hierdie twee stappe reg uitgevoer word, kry jy 'n versiersel wat lig, stabiel en heerlik romerig is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 1 volle dubbel laag koek of 12 kolwyntjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions