Kondensmelk Mosterd

Hierdie maklike kondensmelkmosterd is ’n veelsydige sous en smeer met ’n heerlike balans tussen soet, suur en mosterdhitte. Gebruik dit op toebroodjies, saam met kouevleis of as geurmiddel in koolslaai. Voeg mayonnaise by vir ’n sagter, romeriger variasie.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Ongeveer 750 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions