Kondensmelk melktert
Melktert is vir my veel meer as net 'n nagereg—dit is deel van ons koserfenis. Ek geniet dit om met klassieke resepte te speel sonder om hul siel te verloor. Hierdie weergawe is ligter as baie tradisionele melkterte omdat geklitste eierwitte aan die einde ingevou word. Die filodeeg gee weer 'n heerlike bros tekstuur wat pragtig kontrasteer met die sagte vulsel. Die resep is ewe geskik vir een groot tert, individuele porsies of selfs my geliefde melktert-sigare wat altyd eerste van die opdienbord verdwyn.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1 groot melktert of 2 ronde standaard fo portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.