Kondensmelk kortpad maak jou eie!

Kondensmelk is een van daardie bestanddele wat byna elke Suid-Afrikaanse kombuis gereeld gebruik, maar ook een van die duurder items op die inkopielys geword het. Hierdie vinnige mikrogolfweergawe is 'n uitstekende alternatief wanneer jy gou kondensmelk benodig of bloot geld wil bespaar. Alhoewel dit nie die tradisionele, stadig ingekookte kondensmelk is nie, lewer dit 'n heerlike romerige eindproduk wat uitstekend in die meeste resepte werk.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 380 g portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions