Kondensmelk en kaas muffins
Ek sal altyd erken dat soet en sout een van my grootste "guilty pleasures" is. Wanneer die soutigheid van gerookte ham en ryp Cheddarkaas saam met die sagte soetheid van kondensmelk ontmoet, gebeur daar iets besonders. Hierdie muffins is nie oorweldigend soet of sout nie, maar balanseer die twee geure op 'n manier wat jou telkens na nog een laat gryp. Dis een van daardie resepte wat mense altyd vra om saam huis toe te neem.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 12 muffins en dit is vrieskas vriendelik portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.