Koffie koekies
Bros koffiekoekies met gouestroop, botter en kitskoffie, gevul met ’n soet, romerige koffievulsel. Die resep lewer ongeveer 30–40 koekies, afhangend van die grootte en vorm.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 30 geplakte koekies of 60 individueel portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.