Klapper Karringmelk beskuit
’n Bekostigbare grootmaatbeskuit met amasi, botter en klapper wat in 40 egalige bolletjies gebak en stadig bros gedroog word. Die klapper kan met anyssaad vervang word vir ’n tradisionele anysbeskuit.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 40 bolletjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.