Kits Sjokolade beskuitjie fudge

’n Eenvoudige, ongebakte sjokolade-yskaskoek wat kinders onder volwasse toesig kan maak. Mariekoekies of Tennisbeskuitjies word met ’n gladde sjokolademengsel bedek, in ’n pan vasgedruk en verkoel. Voeg pekanneute, kersies, karamel of ekstra sjokolade by vir ’n spesiale variasie.

Bestanddele

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 40 blokkies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions