Kits Rooibos Chai latte bêre mengsel
Ek glo daar is min dinge so vertroostend soos 'n warm beker Chai Latte op 'n koue dag. Ná baie eksperimente met verskillende kits-teeprodukte het rooibos vir my die duidelike wenner geword. Die sagte, natuurlike geur van Suid-Afrikaanse rooibos laat die chai-speserye pragtig uitstaan sonder om dit te oorheers. Hierdie resep is maklik om aan te pas vir laktose-intoleransie en selfs vir 'n laer-suiker leefstyl.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 22 portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.