Keto / Low carb / gluten free beskuit
Een van die grootste uitdagings met 'n lae-koolhidraat leefstyl is om produkte te vind wat nie net lekker smaak nie, maar ook lank versadig. Hierdie beskuit is die antwoord. Die kombinasie van neute, sade, psylliumvesel en gefermenteerde klapperjogurt skep 'n beskuit met 'n heerlike neutagtige geur, 'n stewige tekstuur en uitstekende vrieseienskappe. Ek maak hierdie beslag gereeld in groot hoeveelhede en vries dit voordat dit gedroog word. Só is daar altyd vars beskuit beskikbaar wanneer die behoefte ontstaan.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 60 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.