Kerrie-kool Twist
Kerriekool en kerriebone is seker so deel van ons koskultuur soos 'n braaivleis op 'n Saterdagmiddag. Hierdie resep het ek by my ma gekry, maar soos dit maar in ons familie gaan, is daar oor die jare heerlik aan geure geskaaf totdat dit ons eie geword het. Elke keer wanneer ons by my ouers gaan kuier het, was daar bottels vol in die spens – en teen die tyd wat ons huis toe is, was daar gewoonlik nie veel oor nie! Hierdie resep is ongelooflik veelsydig en vorm die basis vir verskeie heerlike variasies.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6-8 x 375 ml botteltjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.