Kerrie eiers

Kerrie-eiers is al dekades lank 'n gunsteling op Suid-Afrikaanse Paastafels, braaie, pieknieks en koue vleisborde. Die sagte, romerige eiergeel vorm die perfekte teenhanger vir die effens soet, lig suur en aromatiese kerriesous. Hierdie resep is eenvoudig om te maak en ideaal om vooruit voor te berei, want soos met soveel ingelegde geregte ontwikkel die geure oor tyd en word elke dag net ryker.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 1 dosyn portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions