Kerrie bone
Kerriegroenbone is ’n geliefde Suid-Afrikaanse tafelgunsteling met die perfekte balans tussen soet, suur en speserye. Fyngekerfde groenbone en uie word in ’n geurige sous van kerrie, borrie, mosterd en asyn gaargemaak. Hierdie weergawe word as ’n verkoelde of bevrore produk bewaar omdat die oorspronklike warmbottelmetode nie vir veilige rakberging getoets is nie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Ongeveer 3 kg portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.