Karamel sjokolade brosbrood koekies (Gluten vry)
Hierdie glutenvrye Sjokolade-Karamel Brosbrood Koekies bestaan uit 'n bros neutmeelkors, gevul met 'n romerige neutbotter-karamel en afgewerk met 'n laag egte couverture-sjokolade. Hulle word in klein happiegrootte porsies gebak en in die yskas gestoor vir 'n heerlike koue bederf wat perfek is vir tee, geskenke of 'n spesiale nagereg.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - Lewer 12-24 afhangend die pan groottes portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.