Karamel Pekantert
Maak ’n klassieke karamel-pekanneuttert met ’n tuisgemaakte broskors, gouestroop, donkerbruinsuiker en geroosterde pekanneute. Die vulsel bak tot ’n sagte, gestolde karamellaag en word ná deeglike verkoeling met geklopte room bedien. Die tert kan vooraf berei en suksesvol gevries word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 1 x 20 cm tert portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.