Karamel kaaskoek met ‘n Twist
Hierdie veelsydige kaaskoek bied eindelose moontlikhede. Gebruik suurroom, karringmelk of Griekse jogurt vir die vulsel en verander die geur maklik deur 'n dubbeldik gegeurde jogurt te kies. Rond dit af met warm karamelsous, vars bessies of selfs meringue en karamel-springmielies vir 'n indrukwekkende nagereg wat vooraf voorberei kan word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 12 snye portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.