Karamel Hawermout koekies

’n Maklike hawermoutkoekie met botter, klapper en stroop wat die kombuis met karamelgeure vul. Die beslag lyk aanvanklik krummelrig, maar vorm maklik wanneer dit in bolletjies gerol en platgedruk word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 60 koekies of meer. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions