Karamel en Dadel koek

Hierdie klam dadelkoek word gemaak met 'n tuisgemaakte karamelstroop waarin die dadels sag prut voordat dit met die beslag gemeng word. Ná bak word die warm koek met 'n ryk soutkaramelglans deurdrenk wat in elke gaatjie intrek en die koek ongelooflik sappig hou. Bedien warm of teen kamertemperatuur saam met styfgeklopte room, roomys en geroosterde neute vir 'n klassieke winternagereg.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 1 piesangbroodjie grootte portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions