Karamel duimpie koekies met ‘n Twist

Elke jaar is hierdie koekies een van die eerste resepte wat in my kombuis verskyn wanneer die Feestyd nader kom. Die sagte botterdeeg bak bros en smelt letterlik in die mond, terwyl die ryk karamelvulsel of vars konfyt 'n heerlike verrassing in elke happie bied. Ek hou daarvan om kinders en kleinkinders hul eie vormpies en versierings te laat maak – só word koekbak deel van die herinneringe wat ons saam bou.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 175°C

Porsies - 30 portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions