Karamel Appelstroop tert
Hierdie outydse vrugtekoek bring kosbare herinneringe aan Ouma Kitty Smit en haar plaaskombuis terug. Die sagte botterkoek word met tertappels of vooraf gaargemaakte rabarber gevul en direk uit die oond met ’n romerige karamelsous deurweek. Gekapte pekanneute gee die koek ’n heerlike tekstuur en rond elke happie perfek af.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 12 snye portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.