Kapok aartappels met ‘n Twist
Die geheim van romerige, veerligte kapokaartappels lê nie net in hoeveel botter en melk jy byvoeg nie. Die aartappelvariëteit, die gaarmaakmetode en selfs die manier waarop jy die gaar aartappels fynmaak, bepaal die finale tekstuur. Vermy die voedselverwerker en druk eerder die warm aartappels met die hand fyn vir daardie egte, huislike kapok met klein sagte stukkies aartappel wat steeds op die tong smelt.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.