Kaas gegeurde Nacho’s of Tacos
Mieliemeel is een van Suid-Afrika se mees geliefde stapelvoedsel en daar is soveel meer wat ons daarmee kan doen as net pap. Hierdie tuisgemaakte nachos bewys dit. Wanneer jy fyn steengemaalde mieliemeel gebruik, kry jy nie net 'n heerlike bros happie nie, maar ook die voller geur en voedingswaarde van minder verfynde mielies. Die selfgemaakte kaasspesery maak hierdie resep werklik uniek en gee jou die geleentheid om sonder kunsmatige geurmiddels 'n heerlike kaassmaak te skep.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.