Kaas en Uie pasteitjie vulsel met ‘n kinkel!
Hierdie romerige kaas- en uievulsel vorm die perfekte basis vir 'n verskeidenheid soutgebak. Met 'n dik kaassous, geurige speserye en sagte uie kan die resep aangepas word met ham, spek, suikermielies of ander gunstelingbestanddele. Die vulsel kan vooruit voorberei word, maklik in 'n spuitsak geskep word en is ideaal vir pasteitjies, soutterte, broodrolletjies en ander kreatiewe bakprojekte.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - lewer 1.3 liter se vulsel portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.