Kaas en Roommielietert

Hierdie maklike mielietert is die perfekte bygereg vir enige braai, gesinsete of selfs as 'n ligte middagete. Roommielies, kaas, spekvleis en eiers vorm saam 'n sagte, romerige tert met 'n heerlike goudbruin kors. Die resep is ook baie veelsydig en kan maklik in individuele ramekinbakkies gebak word vir 'n elegante voorgereg.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 8 prosies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions