Kaap Maleise Klapper Koeksisters

Sagte, geurige Kaapse Maleise koesisters is pure trooskos met die bekende geure van kardemom, gemmer, kaneel en anys. Die uitgeryste deeg word goudbruin gebraai, in ’n warm stroop met komyn en nartjieskil gedoop en daarna in klapper gerol. Dit is ’n besonderse familiehappie wat boonop uitstekend vries.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 40 Koesisters portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions